Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Wimpy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
WIMPY
TipeVolbesit
GestigCoventrystraat, Londen in 1954
Gebied bedien
1000+ restaurante
in meer as 23 lande
Sleutelpersone
Eddie Gold (VSA)
J. Lyons and Co (VK)
ProdukteKitskos
MoedermaatskappyFamous Brands Limited
WebwerfWimpy Suid-Afrika
DieJ. Wellington Wimpy karakter uit die Popeye tekenfilm.

Wimpy is 'nrestaurantgroep wat hoofsaaklikkitskos sooshamburgers,slaptjips enmelkskommels verkoop.

Geskiedenis

[wysig |wysig bron]

Die Wimpy-handelsmerk is in die 1950's geskep in die Verenigde Koninkryk. Die naam is geïnspireer deur die J. Wellington Wimpy-karakter wat deur Elzie Crisler Segar geskep is en in die Popeye-tekenfilms verskyn het.

Wimpy se eerste restaurant inSuid-Afrika het in 1967 inDurban oopgemaak.

Op 27 Februarie 2007 hetFamous Brands (wat die Wimpy-konsessieonderneming in Suid-Afrika besit) aangekondig dat hulle WimpyVK gekoop het.

Internasionale takke

[wysig |wysig bron]

Wimpy het takke in die volgende lande:

Vlag van Bangladesj Bangladesj,Vlag van Botswana Botswana,Vlag van Siprus Ciprus,Vlag van Egipte Egipte,
Vlag van Republiek Ierland Ierland,Vlag van Indië Indië,Vlag van Kenia Kenia,Vlag van Colombia Kolombië,
Vlag van Koeweit Koeweit,Vlag van Namibië Namibië,Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland,Vlag van Nepal Nepal,
Vlag van Libanon Libanon,Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië,Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika,Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk enVlag van Zambië Zambië.

'n Wimpy inKoeweit

Sien ook

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Wimpy&oldid=1885573"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp