Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Wilger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Wilger
Tydperk:Eoseen–Onlangs
Salix alba 'Vitellina-Tristis'
Morton Arboretum,Lisle, Illinois
Wetenskaplike klassifikasiee
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Klade:Rosids
Orde:Malpighiales
Familie:Salicaceae
Tribus:Saliceae
Genus:Salix
L., nom. cons.[1]
Tipespesie
Salix alba
Diversiteit[2]
Omtrent 350 spesies

Wilgers (van diegenusSalix), bestaan uitomtrent 350 spesies (plus tallehibriede) van tipiesbladwisselendebome enstruike. Hulle word hoofsaaklik in vogtigegrond in koue en gematigde streke wêreldwyd aangetref.

Sommige wilgers (veralarktiese enalpiene spesies) is laaggroeiende of kruipende struike; byvoorbeeld, diedwergwilger (Salix herbacea) groei selde meer as 6 cm hoog, maar versprei wyd oor die grond.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Salix L."The International Plant Names Index. Besoek op6 Mei 2021.
  2. "Salix L."Plants of the World Online. Royal Botanic Gardens, Kew. Besoek op28 Desember 2022.
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Salix
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Wilger&oldid=2874123"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp