Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

WikiWoordeboek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanafWikiwoordeboek)
WikiWoordeboek
Tipe webwerf
Wiki
Beskikbaar inMeertalig
EienaarsWikimedia-stigting
URLaf.wiktionary.org
RegistrasieOpsioneel
Huidige statusAktief

WikiWoordeboek (Engels:Wiktionary) is 'n susterprojek vanWikipedia wat streef om 'n vrye meertaligewiki-woordeboek te skep. Die woordeboek bevat 'n lys van woorde met omskrywings, etimologieë, uitsprake en aanhalings.

Die Engelse WikiWoordeboek word op12 Desember2002 begin. Die meeste ander WikiWoordeboeke is op1 Mei2004 begin.

Grootste WikiWoordeboeke

[wysig |wysig bron]

Die grootste WikiWoordeboeke (volgens aantal inskrywings inalle tale) is:

  1. Die Franse WikiWoordeboek
  2. Die Engelse WikiWoordeboek
  3. Die Turkse WikiWoordeboek
  4. Die Vietnameese WikiWoordeboek
  5. Die Russiese WikiWoordeboek
  6. Die Ido WikiWoordeboek ('nKunsmatige taal)
  7. Die Sjinese WikiWoordeboek
  8. Die Griekse WikiWoordeboek
  9. Die Tamilse WikiWoordeboek
  10. Die Poolse WikiWoordeboek

Al hierdie weergawes het almal meer as 100 000 inskrywings. DieNederlandstalige weergawe het in Oktober 2017 ongeveer 626 954 inskrywings terwyl dieAfrikaanse een ongeveer 16 137 inskrywings het.[1]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. WikiWoordeboek op meta

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]


Wikimedia Stigting

Projekte:Broeikas |Commons |Meta-Wiki |Wikibooks |Wikidata |Wikinews |Wikipedia |Wikiquote |Wikisource |Wikispecies |Wikiversity |Wikivoyage |WikiWoordeboek

Sien ook:Wiki |MediaWiki |QRpedia

Oudengels enMiddelengels
Histories
Amerikaans-Engels
Brits-Engels
Kanadees-Engels
Australies-Engels
Aanlyn
Leerling /Engels as vreemde of tweede taal
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=WikiWoordeboek&oldid=2464200"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp