Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Werwel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Anatomie van 'n werwel
Werwels van 'n mens

In die mediese vakterminologie verwyswerwel (Latyn "vertebra", Grieks "spondulos") na elk van die 33 bene waaruit diewerwelkolom opgebou is. Dit bestaan uit 'nwerwelliggaam aan die voorkant en diewerwelboog aan die agterkant en omsluit so diewerwelopening. Op die werwelboog is verskillende uitsteeksels: Diedoringuitsteeksel en diedwarsuitsteeksel is vir die aanhegting van die spiere en diegewrigsuitsteeksels vorm met die werwels daarbo en daaronder 'n gewrig. Die eerste en tweedenekwerwel het 'n heeltemal afwykende vorm. Dieborswerwels dra die ribbes, die heiligbeenwerwels is vergroei tot dieheiligbeen en die stertwerwels is vergroei tot diestuitjie of stertbeen.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Werwel&oldid=2478139"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp