Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Werktuigkundige

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Motorwerktuigkundiges wat 'n enjin herstel (1952)...
Maar 'n elektrotegnikus bly ver weg van vet en olie

'nWerktuigkundige is 'n tegnies-vaardige persoon wat gewoonlik ook spesifiek opgelei is in hierdie rigting, wat tegniese installasies bou, onderhoud uitvoer en, indien nodig, daaraan herstelwerk doen. Dit kan oor uiteenlopende soorte installasies gaan. Dit is 'n beroep vir mans en vroue.

Spesialisasies sluit in: motorwerktuigkundige, dienstegnikus, sentrale verwarmingstegnikus, instandhoudingstegnikus, veiligheidstegnikus, fouttegnikus, installasietegnikus, bandtegnikus, elektrisiën, vliegtuigwerktuigkundige en dies meer.

Op groot skepe word dit 'n skeepswerktuigkundige genoem.

Minder gereeld word die term aftakelaar gebruik vir aftakeling, byvoorbeeld motors.

In die verlede is 'n werktuigkundige herken aan sy blou oorpak. Deesdae is die werkkleding van werktuigkundiges meer uiteenlopend.'n Werktuigkundige is 'n tegnies-vaardige persoon wat gewoonlik ook spesifiek opgelei is in die rigting, wat tegniese installasies bou, onderhoud uitvoer en, indien nodig, daaraan herstelwerk doen. Dit kan oor uiteenlopende soorte installasies gaan. Dit is 'n beroep vir mans en vroue.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuitdie Nederlandse Wikipedia vertaal.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Werktuigkundige&oldid=2365712"
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp