Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Wederkoms

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Met dieWederkoms vanJesus Christus word die belofte van Jesus bedoel, dat hy ná syhemelvaart sal terugkom op dieOordeelsdag. Hierdie wederkoms word gesien as die definitiewe openbaring vanGod aan die mensdom, wat begin met die lewe, die dood enopstanding van Jesus Christus.

In dieRooms-Katolieke Kerk,Lutherse Kerk enGereformeerde Kerke heers die opvatting dat die wederkoms samehangend is met die sigbaarwording van 'n hemelse koninkryk.

Sien ook

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Wederkoms&oldid=2082650"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp