Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Webwerf

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Webwerf
Onderdeel vanwêreldwye webWysig
Datum van stigting of ontstaan1990Wysig
Gebruikaanlyn diensWysig
SkepperTim Berners-LeeWysig
OperateurwebmeesterWysig
Sagteware-enjinwebbedienerWysig
DiensareawêreldwydWysig
Maintenance methodwebwerf instandhoudingWysig
Stack Exchange-etikethttps://stackoverflow.com/tags/websiteWysig
Skermkiekie van die webwerf www.wikipedia.org se voorblad.

'nWebwerf ofwebtuiste is 'n versamelingwebblaaie, prente, video's en ander digitale bates wat op een of meerwebbedieners bedryf word, en gewoonlik beskikbaar is vanaf dieInternet,selfoon of 'nLAN.

'n Webbladsy (of webblad) is 'n dokument, tipies geskryf inHTML, wat meestal beskikbaar gemaak word deur dieHTTP protokol. Die HTTP protokol is verantwoordelik om die inligting van die webbediener aan te stuur na die gebruiker sewebblaaier.

Al diepublieke toeganklike webwerwe word kollektief beskou as dieWêreldwye Web.

Die blaaie van 'n webwerf kan gewoonlik bekom word van 'n eerste- of worteladres (URL). Die worteladres van 'n webwerf word die hoofblad of tuisblad genoem. Die adresse van die blaaie word gewoonlik in 'n hiërargie georganiseer, maar skakels tussen die blaaie beheer hoe die leser die struktuur sien en hoe verkeer tussen die blaaie van die webwerf vloei.

Sekere webwerwe vereis dat gebruikers registreer alvorens sekere inhoud gesien kan word. Voorbeelde van sulke webwerwe sluit in: besigheid-, nuus- en sosiale netwerk webwerwe.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Webwerf&oldid=2609238"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp