Wapadrand | |
---|---|
![]() | |
Koördinate:25°46′52″S28°20′20″O / 25.78111°S 28.33889°O /-25.78111; 28.33889 | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,79 km2 (1,85 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 743 |
• Digtheid | 781/km2 (2 020/vk. myl) |
Rasverdeling(2011) | |
• Wit mense | 77.2% |
• Indiërs/Asiërs | 2.5% |
• Bruin mense | 1.7% |
• Swart mense | 16.4% |
• Ander | 2.1% |
Taal(2011) | |
• Afrikaans | 65.3% |
• Engels | 20.8% |
• Noord-Sotho | 2.4% |
• Suid-Sotho | 1.8% |
• Ander | 9.7% |
Wapadrand is 'nvoorstad in die ooste vanPretoria inGauteng,Suid-Afrika. Die gebied is boomryk met pragtige tuine. Wapadrand is so genoem omdat 'n ou wapad deur die huidige dorpsgebied geloop het. Die strate is na die onderdele van 'n ossewa genoem op aanbeveling van die argitekKoos Reyneke, een van die buurt se stigters.[2]