Wangsakmuis | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. campestris |
Binomiale naam | |
Saccostomus campestris Peters, 1846 |
DieWangsakmuis (Saccostomus campestris) kom in feitlik die heleSuider-Afrika voor, uitsluitende die weskus vanSuid-Afrika enNamibië. Dieknaagdier het sy naam gekry weens die feit dat hy kos in sy wangsakke stoor om dit later in die veiligheid van synes te eet.
Die Wangsakmuis se kleur wissel van grys in die weste tot donkerder grysbruin in die ooste van die gebied waarin hy woon. Die keel en onderkant is wit. Die diertjie word tot 16cm lank en weeg ±45g.
Hulle woon in verskeie habitatte maar verkies sanderige grond om in te woon en is naglewend. Hulle eet grassade, forbe, struike, bessies en selde insekte. Daar word 2 - 10 kleintjies in die somer gebore.
{{cite web}}
:Ongeldige|ref=harv
(hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)