Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Wane

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

DieWane (Oudnoors:Vanir)[1] is 'n groep gode wat verbind word met vrugbaarheid,wysheid en die vermoë om dietoekoms te sien. Hulle vorm die tweedepanteon in dieNoorse mitologie en sluit inNjörðr en sy kindersFreyr enFreyja.

Die gode van die hoofpanteon is dieAse. Hulle sluit inOdin,Frigg,Thor enBaldr.[2] In die mites voer die twee goderyke oorlog teen mekaar en word eindelik 'n verenigde panteon.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Page, R. I. (1990).Norse Myths. University of Texas Press.ISBN 0-292-75546-5.
  2. "Aesir". Encyclopedia Britannica. 

Skakels

[wysig |wysig bron]
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Wane&oldid=2556973"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp