Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

WACA-krieketveld

Koördinate:31°57′36″S115°52′47″O / 31.96000°S 115.87972°O /-31.96000; 115.87972
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
WACA-krieketveld
Perth Scorchers speel teen die Hobart Hurricanes op die WACA in 2011

BynaamWACA
LiggingPerth,Wes-Australië,Australië
Koördinate31°57′36″S115°52′47″O / 31.96000°S 115.87972°O /-31.96000; 115.87972
EienaarRegering van Nieu-Suid-Wallis
OperateurWestern Australian Cricket Association
Kapasiteit20 000[1]
OppervlakGras
Konstruksie
Gebou1890
Huurders
Australiese nasionale krieketspan

DieWACA (amptelik dieWACA Ground[2]) is 'nsportstadion inPerth,Wes-Australië. Die stadion se naam is afgelei van die eerste letters van sy eienaars en operateurs, die Wes-Australiese Krieketassosiasie.[3]

Deur die geskiedenis heen is die stadion ook gebruik vir 'n verskeidenheid ander sportsoorte, insluitendeatletiek,Australiese voetbal,bofbal,sokker,rugby league enrugbyunie. Dit is tydens dieKrieketwêreldbeker 1992 en dieKrieketwêreldbeker 2015 ingespan.

Die afgelope jaar het die meeste van hierdie aktiwiteite egter verhuis na ander sportplekke. Dit is ook reeds gebruik vir groot rockkonserte.

Fotogalery

[wysig |wysig bron]
  • Die WACA in Desember 2006
    Die WACA in Desember 2006
  • Toetswedstryd tussen Australië en Engeland in Desember 2006
    Toetswedstryd tussen Australië en Engeland in Desember 2006

Wedstryde

[wysig |wysig bron]

Krieketwêreldbeker 1992

[wysig |wysig bron]
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:Krieketwêreldbeker 1992.
Groepfase
22 Februarie 1992
(D/N)
Telkaart
Vlag van EngelandEngeland
236/9 (50 boulbeurte)
t
Vlag van IndiëIndië
227 (49.2 boulbeurte)
Robin Smith 91 (108)
Manoj Prabhakar 2/34 (10 boulbeurte)
Ravi Shastri 57 (112)
Dermot Reeve 3/38 (6 boulbeurte)
Engeland wen met 9 lopies
WACA-krieketveld,Perth
Skeidsregters: Dooland Buultjens (SL) en Peter McConnell (Aus)
Speler van die wedstryd:Ian Botham (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
Groepfase
11 Maart 1992
(D/N)
Telkaart
Vlag van PakistanPakistan
220/9 (50 boulbeurte)
t
Vlag van AustraliëAustralië
172 (45.2 boulbeurte)
Aamer Sohail 76 (104)
Steve Waugh 3/36 (10 boulbeurte)
Dean Jones 47 (79)
Aaqib Javed 3/21 (8 boulbeurte)
Pakistan wen met 48 lopies
WACA-krieketveld,Perth
Skeidsregters: Karl Liebenberg (SA) en Piloo Reporter (Ind)
Speler van die wedstryd:Aamer Sohail (Pak)
  • Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf.
Groepfase
15 Maart 1992

Telkaart
Vlag van Sri LankaSri Lanka
212/6 (50 boulbeurte)
t
Vlag van PakistanPakistan
216/6 (49.1 boulbeurte)
Aravinda de Silva 43 (56)
Mushtaq Ahmed 2/43 (10 boulbeurte)
Javed Miandad 57 (84)
Champaka Ramanayake 2/37 (10 boulbeurte)
Pakistan wen met 4 paaltjies
WACA-krieketveld,Perth
Skeidsregters: Karl Liebenberg (SA) en Peter McConnell (Aus)
Speler van die wedstryd:Javed Miandad (Pak)
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om te kolf.

Krieketwêreldbeker 2015

[wysig |wysig bron]
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:Krieketwêreldbeker 2015.
Groepfase
28 Februarie 2015
14:30 (AWST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Verenigde Arabiese EmirateVerenigde Arabiese Emirate
102 (31.3 boulbeurte)
t
Vlag van IndiëIndië
104/1 (18.5 boulbeurte)
Shaiman Anwar 35 (49)
Ravichandran Ashwin 4/25 (10 boulbeurte)
Rohit Sharma 57* (55)
Mohammad Naveed 1/35 (5 boulbeurte)
Indië wen met 9 paaltjies
WACA-krieketveld,Perth
Bywoning: 8 718
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Michael Gough (Eng)
Speler van die wedstryd:Ravichandran Ashwin (Ind)
  • Die Verenigde Arabiese Emirate het die loot gewen en verkies om te kolf.
Groepfase
4 Maart 2015
14:30 (AWST) (D/N)
Telkaart
Vlag van AustraliëAustralië
417/6 (50 boulbeurte)
t
Vlag van AfghanistanAfghanistan
142 (37.3 boulbeurte)
David Warner 178 (133)
Shapoor Zadran 2/89 (10 boulbeurte)
Nawroz Mangal 33 (35)
Mitchell Johnson 4/22 (7.3 boulbeurte)
Australië wen met 275 lopies
WACA-krieketveld,Perth
Bywoning: 12 710
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Michael Gough (Eng)
Speler van die wedstryd:David Warner (Aus)
  • Afghanistan het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Groepfase
6 Maart 2015
14:30 (AWST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Wes-IndiëWes-Indië
182 (44.2 boulbeurte)
t
Vlag van IndiëIndië
185/6 (39.1 boulbeurte)
Jason Holder 57 (64)
Mohammed Shami 3/35 (8 boulbeurte)
MS Dhoni 45* (56)
Jerome Taylor 2/33 (8 boulbeurte)
Indië wen met 4 paaltjies
WACA-krieketveld,Perth
Bywoning: 17 557
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Nigel Llong (Eng)
Speler van die wedstryd:Mohammed Shami (Ind)
  • Wes-Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)"WACA Ground".austadiums.com. Austadiums. Besoek op16 Augustus 2015.
  2. (en)About the WACA Ground.
  3. "W.A.C.A. Ground" (in Engels). ESPNcricinfo.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2019. Besoek op20 Februarie 2019.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Normdata: GeografiesEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=WACA-krieketveld&oldid=2556027"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp