| Landsvlag | Landswapen |
|---|---|
| (Besonderhede) | (Besonderhede) |
| Basiese gegewens | |
| Hoofstad: | Stuttgart |
| Stigting: | 19 September1945 |
| Oppervlak: | 15 700 km² |
| Bevolking: | 3 500 000 |
| Bevolkingsdigtheid: | 223 inwoners / km² |
| Volkslied: (Landeshymne) | geen |
| Politiek | |
| Eerste Minister: | Reinhold Maier (DVP) |
| Regerende partye: | DVP en SPD (tot 1951 ook CDU en KPD) |
| Setels in die parlement (Landtag) (100 setels)(1946: 100 setels): | SPD 34(1946: 32) CDU 28(29) DVP 22(19) DG/BHE 16(-) |
| Laaste verkiesing: | 19 November 1950 |
| Volgende verkiesing: | geen |
| Parlamentêre verteenwoordiging | |
| Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): | 4 |
| Kaart | |

Württemberg-Baden is 'n voormaligedeelstaat vanDuitsland in die noorde van die huidigeBaden-Württemberg. Die deelstaat is ná dieTweede Wêreldoorlog op19 September1945 in dieAmerikaanse besettingsone gestig. Die hoofstad wasStuttgart. Die eerste en tweede verkiesings het op24 November1946 en op19 November1950 plaasgevind en dieEerste Minister was Reinhold Maier. Op25 April1952 het die deelstaat Baden-Württemberg uit die drie landeBaden, Württemberg-Baden enWürttemberg-Hohenzollern ontstaan.
| Deelstate van Duitsland | |
|---|---|
| |