Periode/ sisteem | Epog/ serie | Tydsnede/ etage | M. jaar gelede | ||
---|---|---|---|---|---|
Perm | Sisuralium | Asselium | jonger | ||
Karboon | Pennsylvanium | Gzhelium | 298,9–303,7 | ||
Kasimovium | 303,7–307,0 | ||||
Moskovium | 307,0–315,2 | ||||
Bashkirium | 315,2–323,2 | ||||
Mississippium | Serpukhovium | 323,2–330,9 | |||
Viséum | 330,9–346,7 | ||||
Tournaisium | 346,7–358,9 | ||||
Devoon | Laat | Famennium | ouer | ||
Die verdeling van die Karboon (IKS). |
DieViséum is ’nchronostratigrafieseetage sowel as ’ngeologiese tydsnede in onderskeidelik diesisteem enperiodeKarboon (epog/serieMississippium). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.
Die Viséum was van sowat 346,7 tot 330,9 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die etage/tydsnedeTournaisium en gevolg deur dieSerpukhovium.
Die etage is genoem na dieBelgiese stadWezet (Frans: Visé). Die basis van die Viséum word gedefinieer deur die eerste voorkoms van dieForaminiferaEoparastaffella simplex. Dietipeligging vir die basis is naby die stadPengchong in die suide vanChina.
In diebiostratigrafie word die etage met behulp vanConodonta ingedeel in die volgende vierbiosones:
Die Mississippium word daarnaas op basis vanForaminifera ingedeel in biosones.