Villieria | |
---|---|
Koördinate:25°43′S28°14′O / 25.717°S 28.233°O /-25.717; 28.233 | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Hoofplek | Pretoria |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,66 km2 (2,19 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 14 312 |
• Digtheid | 2 529/km2 (6 550/vk. myl) |
Rasverdeling(2011) | |
• Wit mense | 86,8% |
• Indiërs/Asiërs | 0,6% |
• Bruin mense | 1,7% |
• Swart mense | 9,9% |
• Ander | 1,0% |
Taal(2011) | |
• Afrikaans | 82,0% |
• Engels | 10,5% |
• Noord-Sotho | 1,4% |
• Suid-Ndebele | 1,4% |
• Ander | 4,7% |
Poskode(strate) | 0186 |
Poskode(posbusse) | 0186 |
Skakelkode | 012 |
Villieria is 'nwoonbuurt in die noorde vanPretoria, die hoofstad vanSuid-Afrika. Dit word omring deur woonbuurte soosWaverley enRietfontein en is net noordoos van Pretoria se sentrale sakekern geleë. Villieria is in 1896 by Pretoria ingelyf en is dus een van die stad se oudste woonbuurte. Dit het wye strate, groot erwe en enkelverdiepinghuise met groot tuine.