Die studie van dieverspreiding van innovasie is die studie van hoe, hoekom, en teen watter tempo nuwe idees entegnologie deur kulture versprei.
Rogers het gemeen datinnovasies deur die samelewing versprei volgens 'nS-kurwe. Eers neem die vroeë ingebruiknemers die innovasie aan, dan volg die meerderheid totdat die innovasie algemeen in gebruik is.
Die tempo van tegnologie ingebruikneming word bepaal deur twee parameters:
'n Goedkoop tegnologie mag dalk b.v. 'n hoëp waarde hê, wat maak dat dit vinnig in gebruik geneem word. 'n Tegnologie wat 'nnetwerkeffek het mag weer 'n hoërq waarde hê; 'n voorbeeld van so 'n tegnologie is die faksmasjien, omdat die waarde van die besit van so 'n masjien toeneem soos wat meer mense faksmasjiene aankoop.
Kritici van hierdie model hou voor dat dit 'n oorvereenvoudigde voorstelling van 'n komplekse realiteit weergee.[verwysing benodig]
Ander verskynsels van ook die tempo van die ingebruikneming van 'n innovasie affekteer -