Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Verkyker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Verkyker.

'nVerkyker bestaan uit twee refraktorteleskope wat langs mekaar gemonteer is en aangepas om in dieselfde rigting te wys, wat die kyker toelaat om albei oë te gebruik (binokulêre visie) wanneer verafgeleë voorwerpe besigtig word. Die meeste verkykers word gemaak om met albei hande vasgehou te word, hoewel groottes heelwat verskil, van operalense tot groot militêre modelle wat gemonteer is.

Anders as 'n (monokulêre) teleskoop, gee 'n verkyker gebruikers 'n driedimensionele beeld: elke oogstuk vertoon 'n effens ander beeld aan elkeen van die kyker se oë en dieparallaks laat die visuele korteks toe om 'n indruk van diepte te genereer.

Lees ook

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Verkyker&oldid=2577774"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp