Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Verbruiker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

'nVerbruiker is 'npersoon wat dieprodukte endienste koop wat deursakeondernemings aangebied word. Verbruikers is 'n baie belangrike deel van diemarkomgewing. Ondernemings kan slegs sake doen wanneer daar verbruikers is wat die produk of diens van die onderneming sal koop.

Verbruikers hetbehoeftes wat bevredig moet word. Hierdie behoeftes kanprimêre behoeftes wees wat noodsaaklik virlewe is, ofsekondêre behoeftes (begeertes) wat luukshede is.

Die sielkundigeAbraham Maslow het 'nteorie van menslikemotivering ontwikkel. Hy het 'nhiërargie van behoeftes opgestel en die behoeftes in vyfkategorieë verdeel. Maslow se hiërargie van behoeftes isnuttig om te oordeel watter produkte en dienste spesifieke verbruikers moontlik wil hê. 'n Persoon sal eers die basiese behoeftes bevredig voordat hy na die volgende vlak beweeg.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  • Dinamiese Bedryfstudies deur Esterhuyse · Horn · Liebenberg, Kagiso, 2005
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Verbruiker&oldid=2375933"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp