Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Vedanta

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Vedanta (Sanskrit: वेदान्त), ookUttara Mīmāṃsā, is een van die ses groot ortodokse skole vanHindoeïsme. Dit beteken letterlik "einde van dieVedas"[1] en weerspieël idees oor die spekulasies en filosofieë wat in dieUpanishads vervat is, veral kennis en bevryding.

Die ander vyf ortodokse skole isSamkhya,Nyaya,Vaisheshika,Mimamsa enYoga.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Chatterjee, Satischandra; Dutta, Shirendramohan (2007) [1939].An Introduction to Indian Philosophy (Herdruk uitg.). Rupa Publications India Pvt. Limited.ISBN 978-81-291-1195-1.

Skakels

[wysig |wysig bron]
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Vedanta&oldid=2395234"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp