Busruit wat deur vandale beskadig is.Verkeersteken wat deur vandale uitgehaal en in die water gegooi is.
Vandalisme is die begrip om dinge te vandaliseer, d.w.s. te beskadig, vervuil of selfs vernietig. Vandalisme is waarskynlik na dieVandale vernoem. Mense wat vandalisme pleeg, word dan ook wel vandale genoem. Die woord is afkomstig uitFrans en in1794 gevorm deurGrégoire, 'nbiskop uitBlois, om die optrede van dieParyse gepeupel te karakteriseer. Dit herinner aan dieplunder vanRome deur die Vandale in die jaar455.