Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Amerikaanse dollar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanafVSA dollar)
Die mees gebruikte geldeenhede volgens waarde
Geldeenheidverspreiding van globale
buitelandse valutamarkte volgens omset.
[1][2]
RangGeldeenheidSimbool
ISO 4217
% daaglikse
aandeel
(Des. 2015)
1Vlag van Verenigde State van AmerikaAmerikaanse dollarUSD ($)87,0%
2Vlag van EuropaEuroEUR (€)33,4%
3Vlag van JapanJapannese jenJPY (¥)23,0%
4Vlag van Verenigde KoninkrykPond sterlingGBP (£)11,8%
5Vlag van SwitserlandSwitserse frankCHF (CHF)8,6%
6Vlag van KanadaKanadese dollarCAD ($)5,2%
7Vlag van AustraliëAustraliese dollarAUD ($)4,6%
8Vlag van MeksikoMeksikaanse pesoMXN ($)2,5%
9Vlag van Volksrepubliek ChinaChinese juanCNY (¥)2,2%
10Vlag van Nieu-SeelandNieu-Seelandse dollarNZD ($)2,0%
11Vlag van SwedeSweedse kroonSEK (kr)1,8%
12Vlag van RuslandRussiese roebelRUB (₽)1,6%
13Vlag van HongkongHongkong-dollarHKD ($)1,4%
14Vlag van NoorweëNoorse kroonNOK (kr)1,4%
15Vlag van SingapoerSingapoer-dollarSGD ($)1,4%
16Vlag van TurkyeTurkse liraTRY (₺)1,3%
17Vlag van Suid-KoreaSuid-Koreaanse wonKRW (₩)1,2%
18Vlag van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randZAR (R)1,1%
19Vlag van BrasiliëBrasiliaanse realBRL ($)1,1%
20Vlag van IndiëIndiese roepeeINR (₹)1,0%
Ander6,3%
Totaal[n 1]200%

DieAmerikaanse dollar ofVSA-dollar (Engels:United States dollar ofUS-Dollar,Chamorro:Amerikanon Pesu,Filippyns:Dolyar ng mga Amerikano,Frans:Dollar américain,Hawais:Dala —ʻAmelika,Nederlands:Amerikaanse Dollar,Portugees:Dólar Americano,Samoaans:Amerika Tala,Spaans:Dólar estadounidense,Tetoem:Dólar amerikanu; afgekort VS$) is die amptelikegeldeenheid van dieVerenigde State van Amerika en syeilandgebiede, asook vanBonaire, dieBritse Maagde-eilande,Ecuador,El Salvador,Liberië, dieMarshalleilande, dieGefedereerde State van Mikronesië,Oos-Timor,Palau,Panama,Saba,Sint Eustatius, dieTurks- en Caicos-eilande enZimbabwe.

Die Amerikaanse dollar se valutateken.

Die VSA neem die dollar in1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert dieTweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse vangoud enolie internasionaal in dollars uitgedruk.

Munte

[wysig |wysig bron]
Nominale waardeAlgemene naamVoorkantAgterkantPortret en ontwerpdatumAgterste motiefGewigDeursneeMateriaalRand
Cent
pennyAbraham LincolnUnieskild2,5 g19,05 mm97,5% Zn bedek met 2,5% CuGlad
Vyf sent
nickelThomas JeffersonMonticello5,0 g21,21 mm75% Cu
25% Ni
Glad
Dime
10¢
dimeFranklin D. Rooseveltolyftak, fakkel,eiketak2,268 g17,91 mm91,67% Cu
8,33% Ni
118 riete
Kwarter dollar
25¢
quarterGeorge Washingtonverskeie; vyf ontwerpe elke jaar5,67 g24,26 g91,67% Cu
8,33% Ni
119 riete
Halwe dollar
50¢
halfJohn F. KennedyPresidensiële Seël11,34 g30,61 mm91,67% Cu
8,33% Ni
150 riete
Dollarmunt
$1
dollar coin,golden dollarProfiel vanSacagawea met haar kind,Jean Baptiste CharbonneauAmerikaanse arend in vlug (2000–2008), verskeie; nuwe ontwerpe elke jaar8,10 g26,50 mm88,5% Cu
6% Zn
3,5% Mn
2% Ni
Geletterd

Banknote

[wysig |wysig bron]
Huidige banknote van die Amerikaanse dollar.
Gebruik van Amerikaanse dollar en Euro wêreldwyd:

   Verenigde State van Amerika

   Ander lande wat die Amerikaanse dollar as geldeenheid gebruik

   Geldeenhede met 'n vaste wisselkoers aan die Amerikaanse dollar

   Geldeenhede met 'n smal wisselkoers aan die Amerikaanse dollar


   Europese Ekonomiese en Monetêre Unie

   Ander lande wat die Euro as geldeenheid gebruik

   Geldeenhede met 'n vaste wisselkoers aan die Euro

   Geldeenhede met 'n smal wisselkoers aan die Euro

BenamingVoorkantAgterkantPortretAgterste motiefEerste reeksJongste reeks
Een dollarGeorge WashingtonGroot Seël van die Verenigde State1963-reeks2013-reeks
Twee dollarThomas JeffersonOnafhanklikheidsverklaring deur John Trumbull1976-reeks2013-reeks
Vyf dollarAbraham LincolnLincoln-gedenksaal2006-reeks2013-reeks
Tien dollarAlexander HamiltonAmerikaanse Departement van Tesourie2004A-reeks2013-reeks
Twintig dollarAndrew JacksonWithuis2004-reeks2013-reeks
Vyftig dollarUlysses S. GrantCapitol2004-reeks2013-reeks
Eenhonderd dollarBenjamin FranklinOnafhanklikheidssaal2009-reeks2013-reeks

Notas

[wysig |wysig bron]
  1. Die somtotaal is 200% want elke verhandeling behels 'n geldeenheidpaar.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)"World's Most Traded Currencies By Value 2012". investopedia.com. Besoek op10 Junie 2013.
  2. (en)"Report on global foreign exchange market activity in 2013"(PDF).Triennial Central Bank Survey.Basel,Switserland: Bank for International Settlements. April 2013. p. 12. Besoek op22 Oktober 2013.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metAmerikaanse dollar.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Amerikaanse_dollar&oldid=2737589"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp