Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Urk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Munisipaliteit:
Urk


KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Nederland Nederland
 Koördinate52°40′N5°36′O / 52.667°N 5.600°O /52.667; 5.600
 Stigting10de eeu
 ProvinsieFlevoland
 Oppervlakte: 
 - Totaal109,90vk km
 Hoogte bo seevlakm
 Bevolking: 
 - Totaal (31 Des. 2013)19 487
 - Bevolkingsdigtheid1 621/vk km


 TydsoneUTC +1
 -SomertydUTC +2
 Klimaat[[{{{klimaat}}}]]
 Gemiddelde temperatuur: 
 - Jaarlikse maksimum{{{makstemp1}}} °C
 - Maksimum Januarie / Julie{{{makstemp2}}} °C
 - Jaarlikse minimum{{{mintemp1}}} °C
 - Minimum Januarie / Julie{{{mintemp2}}} °C
 Gemid. jaarlikse neerslae{{{neerslae}}} mm
 Burgemeester (party)Cees van den Bos (SGP)
 Daaglikse bestuur{{{bestuur}}}
 Amptelike webwerfurk.nl
 Wikimedia CommonsUrk

Urk is 'nmunisipaliteit en dorp in dieNederlandse provinsieFlevoland. Die munisipale gebied het sowat 19 500 inwoners (2014) en 'n oppervlakte van 110 km².

Vroeër was Urk 'n eiland in dieSuidersee, later dieYsselmeer, maar sedert die drooglegging van dieNoordoostpolder in 1942 is Urk nie meer 'n losstaande eiland nie.

Urk is 'n belangrike vissersdorp en het baieProtestantse (hoofsaaklikGereformeerde)denominasies.

Die vissersdorp het 'ndialek van sy eie. DieUrkers-dialek behoort tot dieNedersaksiese taalgebied, maar word beskou as 'n oorgangsgebied tussen dieNederfrankiese en die Nedersaksiese tale.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Urk&oldid=2598003"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp