Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Universiteit van Oxford

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Universiteit van Oxford
University of Oxford

Latyn:Universitas Oxoniensis
Leuse:Dominus Illuminatio Mea
Leuse inEngels:"The Lord is my Light"
Gestig:~1096
Studentetal:20 330
Voorgraadse studente:11 766
Nagraadse studente:8 701
Ander studente:461
Ligging:Oxford,
Vlag van Engeland Engeland
,
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Webtuiste:http://ox.ac.uk/

DieUniversiteit van Oxford (ook bekend asOxford-Universiteit) is 'nuniversiteit inOxford,Engeland. Die universiteit is saam met dieUniversiteit van Cambridge een van die twee beroemdste en oudste universiteite van dieVerenigde Koninkryk. Die twee universiteite staan gesamentlik asOxbridge bekend.

Die toegangsvereistes vir 'n topuniversiteit soos Oxford is baie streng; uit vele kandidate word slegs die beste aangeneem. Dit weerspieël die kwaliteit van die opleiding en konstante rangskikking van Oxford binne die top vyf van beste universiteite ter wêreld.[1][2] In die universiteit se geskiedenis was daar al 72Nobelpryswenners, 12 wenners (20%) van dieBooker Prys, 6 wenners van die A.M. Turing Toekenning en 4 wenners van die Veldmedalje vir Navorsing aan die universiteit. Daarnaas het 28premiers van die Verenigde Koninkryk en meer as 50 andere presidente en premiers hier studeer. Verder is daar tallose wêreldberoemde wetenskaplikes, akademici, outeurs, filosowe, ondernemers, geestelikes, regters, kunstenaars, sporthelde en akteurs wat ook aan Oxford studeer het.[3]

Kolleges

[wysig |wysig bron]
NaamGestigWebwerf
All Souls College1438webwerfGeargiveer 20 Oktober 2013 opWayback Machine
Balliol College1263webwerf
Brasenose College1509webwerf
Christ Church1546webwerf
Corpus Christi College1517webwerf
Exeter College1314webwerf
Green Templeton College2008, 1974/1965webwerf
Harris Manchester College1786, kollege status1996webwerf
Hertford College1282, kollege status1740webwerf
Jesus College1571webwerf
Keble College1870webwerf
Kellogg College1990, kollege status1994webwerf
Lady Margaret Hall1878webwerf
Linacre College1962webwerf
Lincoln College1427webwerfGeargiveer 23 November 2012 opWayback Machine
Magdalen College1458webwerf
Mansfield College1886, kollege status1995webwerf
Merton College1264webwerf
New College1379webwerf
Nuffield College1937webwerf
Oriel College1326webwerf
Pembroke College1624webwerf
Reuben College2019webwerf
Somerville College1879webwerf
St Anne's College1878webwerf
St Antony's College1950, kollege status1963webwerf
St Catherine's College1963webwerf
St Cross College1965webwerf
St Edmund Hall1226, kollege status1957webwerf
St Hilda's College1893webwerf
St Hugh's College]1886webwerf
St John's College1555webwerf
St Peter's College1929webwerf
The Queen's College1341webwerf
Trinity College1554webwerf
University College1249webwerf
Wadham College1610webwerf
Wolfson College1966, kollege status1981webwerf
Worcester College1714webwerf


Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. http://www.topuniversities.com
  2. Artikel inKnack.
  3. Oxford at the Olympics

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Akademie
Kunstenaars
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Universiteit_van_Oxford&oldid=2539527"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp