DieUniversiteit van Cambridge (ook bekend asCambridge-universiteit) is 'nuniversiteit inCambridge,Engeland. Die universiteit is saam met dieUniversiteit van Oxford een van die twee beroemdste en oudste universiteite van dieVerenigde Koninkryk, wat reeds in die 13de eeu begin is. Die twee universiteite staan gesamentlik asOxbridge bekend. Cambridge-universiteit bestaan uit sowat 30 aparte kolleges.[1]