Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Uilnewel

Koördinate:Sky map11h 14.8m 00s, +55° 01′ 00″
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Uilnewel
Messier 97, of die Uilnewel.
Messier 97, of die Uilnewel.
Soort newelPlanetêre newel
SterrebeeldGroot Beer
Messier-naamMessier 97
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming11h 14,8m
Deklinasie+55º 01'
Skynmagnitude (m)9,9
Besonderhede
Afstand (ligjaar)2 600
Skynbare grootte3,4' × 3,3'
Ander name
NGC 3587
Portaal Portaalicoon  Sterrekunde

DieUilnewel (ook bekend asMessier 97 ofNGC 3587) is ’nplanetêre newel in diesterrebeeldGroot Beer. Dit is in 1781 deurPierre Méchain ontdek enCharles Messier het dit in sykatalogus vankomeetagtige voorwerpe opgeneem.

M97 word beskou as een van die mees ingewikkelde planetêre newels. Die sentrale ster, met ’n skynbare helderheid van 16 mag, het ’n massa van sowat 0,7 keer dié van dieSon en die newel self se massa is sowat 0,15sonmassa. Die newel is sowat 6 000 jaar oud.

Die naam van die newel kom van sy uilagtige "oë" wanneer dit op ’n donker nag deur ’n grootteleskoop gesien word. Die oë kan ook duidelik op foto's van die newel gesien word.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]


Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Uilnewel&oldid=2694244"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp