Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

UTC-04:00

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
* Donkerblou: wintertyd noordelike halfrond/somertyd suidelike halfrond * Oranje: wintertyd suidelike halfrond/somertyd noordelike halfrond * Geel: aan land, die hele jaar * Ligblou: ter see

UTC-04:00 is een van dietydsones wat in diewestelike halfrond gebruik word. Die mees oostelike punt van die sone lê in sentraal-Brasilië; die mees westelike punt aan die kus van dieJuan Fernández-argipel (Chili).

Aruba en die voormaligeNederlandse Antille lê in die sone. Die tydsone is dus naasUTC+1 een van die twee tydsones van dieKoninkryk der Nederlande.

Venezuela verlaat op9 Desember2007 hierdie tydsone en stel die unieke soneUTC-4:30 in werking.

180° tot < 90°W
90°W tot < 0°
0° tot < 90°O
±00:00 •+00:20 •+00:30 •+01:00 •+01:30 •+02:00 •+03:00 •+03:30 •+04:00 •+04:30 •+04:51 •+05:00 •+05:30 •+05:40 •+05:45
90°O tot < 180°
+06:00 •+06:30 •+07:00 •+07:20 •+07:30 •+08:00 •+08:30 •+08:45 •+09:00 •+09:30 •+10:00 •+10:30 •+11:00 •+11:30
180° tot < 90°W)
+12:00 •+12:45 •+13:00 •+13:45 •+14:00
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=UTC-04:00&oldid=1472583"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp