Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

USD Coin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die amptelike USDC-logo.

USD Coin (afkorting:USDC) is 'nkripto-geldeenheid en 'nstabielemunt gekoppel aan dieAmerikaanse dollar wat deur die maatskappy Circle uitgereik word. Circle het USDC op 15 Mei2018 aangekondig, en dit het in September van dieselfde jaar aktief geword. USDC werk as 'nEthereum ERC-20-token en is ook beskikbaar op verskeie ander blockchain-platforms.[1]

USDC se vernaamste mededinger isTether, wat die mark deur markkapitalisasie oorheers. USDC en Tether het amper gelykheid in2022 bereik, maar USDC het gedaal wat saamgeval het met dieineenstorting van Silicon Valley Bank, waar Circle reserwes gehou het.[2]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "What is USDC (USDC)?" (in Engels). kraken.com.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2024. Besoek op26 Januarie 2025.
  2. "Circle reveals it has $3.3 billion stuck at Silicon Valley Bank as USDC wobbles against its peg" (in Engels). Yahoo Finance.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Januarie 2025. Besoek op26 Januarie 2025.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Tegnologie
Konsensus meganismes
Bewys van werk geldeenhede
Bewys van belang geldeenhede
Ander geldeenhede
Onaktiewe geldeenhede
Stabielemunte
Kriptogeld beurse
Ontbind
Verwante onderwerpe
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=USD_Coin&oldid=2733978"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp