Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Twintig20

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Twintig20-wedstryd tussenEngeland enSri Lanka in volle swang. Twintig20-wedstryde word as gevolg van die korte duur daarvan dikwels in die aand en dus met 'n wit bal gespeel
'n Indiese Premierligawedstryd op die Chepaukstadion tussen Chennai Super Kings en Kolkata Knight Riders
DieSri LankaanseLasith Malinga boul teen diePakistanseShahid Afridi tydens dieT20I-wêreldbeker 2009 se eindstryd opLord’s in Londen
Perth Scorchers teen Hobart Hurricanes by die WACA tydens die BBL 01 (2011)

Twintig20 (afgekortT20) is 'n vorm vankrieket waar twee spanne elk 20 boulbeurte kry om vinnig soveel lopies moontlik te slaan. Dit is 'n relatief nuwe vorm van krieket en 'n wedstryd neem gewoonlik nie langer as drie ure nie. Twintig20 is in 2003 inEngeland bekendgestel. Die doel van die korter formaat is om krieket aantrekliker virtelevisiekykers te maak.

Sedert 2005 word Twintig20-wedstryde in internasionale verband gespeel (T20I). Sedert 2007 word daar ook in dieT20I-wêreldbeker aangebied, sedert 2009 ook vir vroue. Die mees onlangseT20I-wêreldbeker 2024 is in dieVerenigde State enWes-Indië aangebied en deurIndië gewen.

Plaaslik

[wysig |wysig bron]

Dit is 'n lys van die huidige Twenty20-binnelandse kompetisies in verskeie van die voorste krieketlande.

NasiePlaaslike kompetisieAantal spanne
Vlag van Afghanistan AfghanistanAfghanistan Premierliga, Shpageeza Krieketliga5, 6
Vlag van Australië AustraliëBig Bash League8
Vlag van Bangladesj BangladesjBangladesj Premierliga8
Vlag van Engeland EngelandT20 Blast18
Vlag van Hongkong HongkongHongkong T20 Blitz5
Flag of Ireland IerlandInter-provinsiale trofee4
Vlag van Indië IndiëIndiese Premierliga, Saurashtra Premierliga, Syed Mushtaq Ali-trofee10, 5, 38
Vlag van Kanada KanadaGlobale T20 Kanada6
Vlag van Nederland NederlandNederlandse Twintig20-beker16
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-SeelandSuper Smash6
Vlag van Nepal NepalEverest Premierliga, Dhangadhi Premierliga, Pokhara Premierliga6, 6, 6
Vlag van Pakistan PakistanPakistanse Superliga, Nasionale T20-beker Kashmir Premierliga6, 6, 8
Vlag van Skotland SkotlandMurgitroyd Twintig20, Regional Pro Series4, 3
Vlag van Sri Lanka Sri LankaSri Lanka Premierliga, Premier Twintig206, 24
Vlag van Suid-Afrika Suid-AfrikaMzansi Superliga, CSA Provinsiale T20 Cup, SA206, 15, 6
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde StateMajor League Cricket6
Flag of West Indies Wes-IndiëKaribbiese Premierliga6
Vlag van Zimbabwe ZimbabweStanbic Bank 20 Series4

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Twintig20&oldid=2681643"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp