![]() Toyota Avensis III | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | ![]() |
Produksie | 1997–2018 |
Montering | Burnaston,Derbyshire,VK (Toyota Manufacturing UK) |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Groot gesinsmotor |
Bakstyl | 4-deursedan, 5-deurluikrug enstasiewa |
Platform | Toyota "T" Toyota MC platform |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Toyota Carina E (Europa) Toyota Vista (Japan) |
DieToyota Avensis is 'n grootgesinsmotor wat sedert 1997-2018 deur dieJapannese motorvervaardigerToyota in hul fabriek inDerbyshire,Verenigde Koninkryk gebou word. Dit is die direkte opvolger van die Europese Carina E en is beskikbaar as 'n vierdeursedan, vyfdeurluikrug enstasiewa. In Japan word die Avensis eksklusief bemark deur Toyota Netz handelaars, en is die grootste sedan wat aangebied word.
'n Groot MPV, genaamd dieToyota Avensis Verso (Toyota Ipsum in Japan en voorheen dieToyota Picnic in ander markte), word in Japan op 'n aparte platform gebou. Die Avensis word nie inNoord-Amerika verkoop nie, maar is verwant aan die plaaslikeScion TC koepee. Dit deel ook die Toyota "T" platform met die Toyota Premio en die Toyota Allion.
![]() | ||
---|---|---|
Huidige modelle:Auris ·Avanza ·Avensis ·Camry ·Corolla ·Crown ·Etios ·FJ Cruiser ·Fortuner ·HiAce ·Hilux · | ||
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal. |