Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Torpedinidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Torpedinidae
T. torpedo
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Torpedinidae

Bonaparte, 1838
Genus:
Torpedo

Houttuyn, 1764
Tipespesie
Raja torpedo
Linnaeus, 1758

DieDrilvisse (Torpedinidae) is 'nvis-familie wat hoort tot dieordeTorpediniformes. Daar is slegs eengenus met sewentienspesies wat hoort tot diéfamilie en drie van die spesies kom aan dieSuid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

[wysig |wysig bron]

Die familie se kop, lyf en pektorale vinne vorm een ronde skyf met 'n groot elektriese orgaan weerskante van die kop. Daar is twee dorsale vinne teenwoordig en die stertvin het 'n boonste- en onderste lob. Daar is vyf paar kieusplete onder die kop. Die grootte wissel van 0.6 - 1.8 m. Die familie is oor die algemeen bodembewoners wat tot op dieptes van 457 m aangetref word. Hulle eet onder andereskaaldiere, wurms en pelagiese vis. Die elektriese organe kan 'n skok van tot 220 V lewer wat gebruik word om die prooi tydelik te verlam.

Genus

[wysig |wysig bron]

Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Torpedo

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Bron

[wysig |wysig bron]
Taksondatabasisse
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Torpedinidae&oldid=2231801"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp