Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Toponimie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanafToponiem)

Toponimie (van dieGriekse τόποςtópos, "plek", en ὄνομαonoma, "naam") is 'n ander naam virpleknaamkunde, dus die studie van plek- ofgeografiese name, hulle oorsprong, betekenis en gebruik.[1] Toponimie is 'n tak vannaamkunde, waarin alle soorteeiename bestudeer word.[2] Toponimie is 'n wetenskap wat hoofsaaklik tot diens is van argeologie en historiese geografie.

Iemand wat toponieme, of plekname, bestudeer, word 'n pleknaamkundige genoem.

Beskrywing van die studie

[wysig |wysig bron]

Toponimie het niks te make met die verklaring van verhale of sages wat deur mense geskryf is nie. Toponimie bestudeer plekname op 'n wetenskaplike manier. Dit is gebaseer op die oudste weergawe van die pleknaam omdat dit die 'deursigtigste' is. Deur plekname te bestudeer en te verduidelik, word insig verkry in:

  • geskiedenis
  • grondtoestande
  • taalontwikkeling
  • aktiwiteite
  • plantgroei
  • geografie
  • topografie
  • ou beroepe
  • ou persoonsname
  • plaaslike heiliges of beskermheiliges
  • aard van nedersettings op / vanaf daardie plek

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Ormeling Sr., F. J. (16–18 Oktober 1989). "Terms used in geographical names standardization". In Tichelaar, T. R. (red.).Proceedings of the Workshop on Toponymy held in Cipanas, Indonesia. Cibinong: Bakosurtanal.
  2. Tent, Jan (2015). "Approaches to Research in Toponymy".Names.63 (2): 65–74.doi:10.1179/0027773814Z.000000000103.S2CID 144115142.

Skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Toponimie&oldid=2409022"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp