Taalkundiges klassifiseer Tokelauaans as 'n Wes-Polinesiese taal wat nou verwant is aanTuvaluaans, een van die amptelike tale vanTuvalu, en albei tale is onderling verstaanbaar. Dit is ietwat minder verwant aanSamoaans en het daarnaas nog 'n los verbintenis met die tale van Oos-Polinesië, waaronderCookeilandse Māori,Hawais,Māori,Rapa Nui enTahitiaans.