Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Toegepaste fisika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Deel van 'n reeks oorWetenskap

Fisika
Toegepaste fisika ·Atoomfisika
Rekenaarfisika
Vastetoestandsfisika
Eksperimentele fisika ·Meganika
Kernfisika
Deeltjiefisika ·Plasmafisika
Kwantummeganika
Vastetoestandmeganika ·Teoretiese fisika
Termodinamika ·Entropie
Algemene relatiwiteit ·M-teorie
Spesiale relatiwiteit
PortaalFisika

Chemie
Suur-basischemie ·Alchemie
Analitiese chemie ·Astrochemie
Biochemie ·Kristallografie
Omgewingschemie ·Voedselchemie
Geochemie ·Groen chemie
Anorganiese chemie ·Materiaalkunde
Molekulêre fisika ·Kernchemie
Organiese chemie ·Fotochemie
Fisiese chemie ·Stralingschemie
Elektrochemie ·Organometaalchemie
Vastestofchemie ·Stereochemie
Polimeerchemie ·Grondchemie
Oppervlaktechemie ·Teoretiese chemie
Fotoëlektrochemie
PortaalChemie


Sterrekunde
Astrofisika ·Kosmologie
Sterrestelsels ·Astrogeologie
Planetologie ·Stellêre astrologie
PortaalSterrekunde

Aardwetenskap
Aardrykskunde
Atmosfeerwetenskappe ·Ekologie
Omgewingsleer ·Aardmeetkunde
Geologie ·Geomorfologie
Geofisika ·Glasiologie ·Hidrologie
Limnologie ·Mineralogie ·Oseanografie
Paleoklimatologie ·Palinologie
Fisiese geografie ·Grondkunde
Ruimtewetenskap
PortaalGeologie

s  b  w

Toegepaste fisika is die toepassing vanfisika om wetenskaplike of ingenieursprobleme op te los. Dit word gewoonlik as 'n brug of 'n verband tussen fisika eningenieurswese beskou. "Toegepas" word van "suiwer" onderskei deur 'n subtiele kombinasie van faktore, soos die motivering en houding van navorsers en die aard van die verhouding tot dietegnologie ofwetenskap wat deur die werk beïnvloed kan word. Toegepaste fisika is gewortel in die fundamentele waarhede en basiese konsepte van die fisiese wetenskappe, maar is gemoeid met die gebruik van wetenskaplike beginsels in praktiese toestelle en stelsels en met die toepassing van fisika in ander areas van wetenskap en hoë tegnologie.[1]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "General Information on Applied Physics". Stanford Department of Applied Physics. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 7 Maart 2007.
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Toegepaste_fisika&oldid=2651441"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp