Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Tiristor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tiristor
Subklas vanhalfgeleier toestelWysig
Ontdekkingsdatum1956Wysig

'nTiristor (English:Thyristor) of silikoonbeheerdegelykrigter (SBG) is 'n elektroniese halfgeleiertoestel met vier wisselende lae van P-tipe en N-tipe materiaal. Dit is 'n bistabiele skakelaar, wat 'nelektriese stroom begin gelei wanneer die hek 'n snellerpuls ontvang en sal aanhou gelei terwyl dit meevoorgespan is. Die tiristor kan net gestop word deur die stroom benede die "houstroom" waarde te verlaag.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Tiristor&oldid=2699371"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp