| Hierdie artikel is 'nweesbladsy. Dit is niegeskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks tesoek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Timothy Brown (24 Mei 1937 - 4 April 2020) was 'nAmerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprenteMASH (1970),Nashville (1975), enFrequency (2000), en in die televisiereeksRemington Steele (1982).
- 1970:MASH
- 1972:Sweet Sugar
- 1973:Girls Are for Loving
- 1974:Dynamite Brothers
- 1975:Nashville
- 1976:Black Heat
- 1979:Pacific Inferno
- 1987:Code Name Zebra
- 2000:Frequency