Thomas Cook | |
---|---|
![]() | |
Gebore | 22 November1808 Melbourne, Derbyshire,Engeland |
Sterf | 18 Julie 1892 (op 83) |
Nasionaliteit | ![]() |
Bekend vir | Thomas Cook & Son |
Thomas Cook (*22 November1808 in Melbourne, Derbyshire; †18 Julie1892 inBergen,Noorweë) was 'nBritse toerismepionier en stigter van die oudste en tans wêreldbekende reisagentskapThos. Cook & Son (tansThomas Cook Group) wat in1845 in Leicester gestig en in1865 naLonden verskuif is. Dit was die eerste reisagentskap ter wêreld wat pakkettoere en groepreise verkoop het.