Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Things Fall Apart

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Things Fall Apart
SkrywerChinua Achebe
OmslagontwerperC. W. Barton
LandVlag van Nigerië Nigerië
TaalEngels
GenreHistoriese fiksie
UitgewerWilliam Heinemann Ltd.
Uitgegee1958
ISBN0-385-47454-7

Things Fall Apart is 'nEngelse roman deur dieNigerieseskrywerChinua Achebe wat in1958 gepubliseer is. Dit word beskou as die tipiese moderneAfrika-roman inEngels en een van die eerstes in sy soort wat wêreldwyd baie goed ontvang is.

Dit is 'n belangrike boek in skole in Afrika en word wyd gelees en bestudeer in Engelssprekende lande dwarsoor die wêreld. Die roman gaan oor die lewe van Okonkwo, 'n leier en plaaslike stoeikampioen in Umuofia – 'n fiktiewe dorp in Nigerië waar dieIgbo-stam woon. Dit beskryf sy familie- en persoonlike geskiedenis, die gewoontes en die gemeenskap van die Igbo en die invloed van dieBritsekolonialisme enChristelike sendelinge in die laat19de eeu op die gemeenskap.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Things_Fall_Apart&oldid=1799449"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp