Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

The Economist

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

The Economist is 'n weekliksekoerant inEngels in tydskrifformaat wat deur Economist Group besit word en inLonden in dieVerenigde Koninkryk geredigeer word.[1][2][3][4] Die koerant word in 1843 deur James Wilson gestig en word sedertdien ononderbroke gepubliseer. In 2015 is die gemiddelde weeklikse sirkulasie ietwat meer as 1,5 miljoen waarvan sowat die helfte in dieVerenigde State verkoop is.[5][1] Vir die jaar geëindig Maart 2016 verklaar Economist Group 'n bedryfswins van £61m.[6]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,1About us  – The Economist
  2. "Why does The Economist call itself a newspaper?".The Economist (in Engels). 1 September 2013.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2018.
  3. Locations[dooie skakel]. Economist Group. Retrieved 12 September 2009.
  4. MapsGeargiveer 5 September 2011 opWayback Machine. City of Westminster. Retrieved 28 August 2009.
  5. "Seriously popular: The Economist now claims to reach 5.3m readers a week in print and online" (in Engels). pressgazette.co.uk.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2019. Besoek op22 Junie 2015.
  6. "Results at a glance | Economist Group".www.economistgroup.com. Besoek op21 September 2016.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=The_Economist&oldid=2216296"
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp