Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Tel Aviv

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Tel Aviv

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Israel Israel
 DistrikTel Aviv
 Koördinate32°4′N34°47′O / 32.067°N 34.783°O /32.067; 34.783
 Gestig op11 April1909
 Oppervlakte: 
 - Totaal52vk km
 Hoogte bo seevlak5 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2014)426 138
 - Bevolkingsdigtheid8 195/vk km
 - Metropolitaanse gebied3 713 200
 TydsoneUTC +2 (IST)
 -SomertydUTC +3 (IDT)
 BurgemeesterRon Huldai (Arbeidsparty)
 Amptelike webwerftel-aviv.gov.il

Tel Aviv-Jaffo (Hebreeus: תל אביב‎‎ [tel a'viv],Arabies: تل أبيب‎‎) is die tweede grootste stad inIsrael naJerusalem en die land se ekonomiese sentrum. Die metropolitaanse gebied van Tel Aviv (Gush Dan), wat stedelike nedersettings soosRishon LeZion,Petah Tikva,Ashdod,Netanya,Holon,Bnei Brak,Ramat Gan,Rehovot,Bat Yam,Kfar Saba,Herzliya,Modi'in-Maccabim-Re'ut,Ramla,Lod,Ra'anana,Givatayim enGedera insluit, is die grootste in die land met 'n bevolking van byna 3,9 miljoen (2017).

Danksy die ligging aan dieMiddellandse See het Tel Aviv tot 'n belangrike seehawe ontwikkel.

Boorlinge

[wysig |wysig bron]

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Tel_Aviv&oldid=2410826"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp