Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Teenpous Eulalius

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Teenpous Eulalius
Sterfdatum423
SterfplekCampania
Teenpous vanPous Bonifatius I
Begin van pontifikaat27 Desember418
Einde van pontifikaat29 April419

Eulalius[1][2] was die vierdeteenpous van dieRooms Katolieke Kerk. Hy enPous Bonifatius I is gelyktydig deur twee verskillende faksies verkies. Die hulp van keiser Honorius is ingeroep om die saak te besleg. Die keiser roep 'n sinode bymekaar, maar dit bring geen uitsluitsel nie. Daar word toe deur die keiser besluit om beide Eulalius en Bonifatius uitRome te verban totdat 'n besluit geneem is. Eulalius het egter in weerwil van die keiser se bevel vir die Paasfees na Rome teruggekeer en die keiser het sy verkiesing nietig verklaar op3 April419. Eulalius het die keiser se bevinding aanvaar en op29 April419 vlug hy na Antium. Later word Eulalius 'n biskop onderPous Celestinus

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Eulalius. (2008).Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.
  2. Wace, Henry. (1911) Dictionary of Christian Biography and Literature to the End of the Sixth Century A.D. with an Account of the Principle Sects and Heresies. Peabody: Hendrickson Publishers.ISBN 1-56563-460-8. “Eulalius, an antipope”


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuitdie Nederlandse Wikipedia vertaal.
Simon Petrus ontvang die sleutels van Christus
Internasionaal
Nasionaal
Mense
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Teenpous_Eulalius&oldid=1798846"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp