Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Tangier

Koördinate:35°46′N5°48′W / 35.767°N 5.800°W /35.767; -5.800
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tangier

طنجة Ṭanjah
ⵟⴰⵏⵊⴰ / Tanja
Tangiers
Die baai van Tangier in die aandskemer
Die baai van Tangier in die aandskemer
Vlag van Tangier
Vlag
Tangier is in Marokko
Tangier
Tangier
Koördinate:35°46′N5°48′W / 35.767°N 5.800°W /35.767; -5.800
LandVlag van Marokko Marokko
StreekTangier-Tetouan
Oppervlak
 • Totaal250 km2 (96,5 vk. myl)
Hoogte
80 m (262 ft)
Bevolking
 • Totaal850 000
 • Digtheid3 400/km2 (8 806/vk. myl)

Tangier (Arabies: طنجة‎Ṭanjah; Berber: ⵟⴰⵏⵊⴰTanja ofTingi;Frans:Tanger;Spaans:Tánger;Portugees:Tânger) is 'n stad in die noorde vanMarokko met sowat 850 000 inwoners (2012-skatting). Dit is geleë op dieNoord-Afrikaanse kus by die westelike ingang na dieStraat van Gibraltar, waar dieMiddellandse See en dieAtlantiese Oseaan mekaar ontmoet nabyKaap Spartel. Dit is diehoofstad van die Tangier-Tetouan Streek en van die Tangier-Asilah prefektuur van Marokko.

Die uitsig na Gibraltar

Die ryk geskiedenis van Tangier is as gevolg van die historiese teenwoordigheid van baie beskawings en ​​kulture vanaf die 5de eeu v.C. Tussen die tydperk van 'nBerber nedersetting, en later 'n Fenisiese stad na onafhanklikheid in die 1950's, was Tangier 'n toevlugsoord vir vele kulture. In 1923, het Tangier internasionale status gehad by buitelandse koloniale magte, en was dit 'n bestemming vir baie Europese en Amerikaanse diplomate, spioene, skrywers en sakemanne.

Die stad ondergaan tans vinnige ontwikkeling en modernisering. Projekte sluit in nuwe 5-ster hotelle langs die baai, 'n moderne sakekern genoem "Tangier City Center", 'n nuwe lughawe en 'n nuwesokkerstadion. Tangier seekonomie het ook grootliks baat gevind by die nuwe Tanger-Med hawe.

Tangier se sportspan I.R.T. (of Ittihad Riadi de Tanger) is 'n prominente klub met 'n groot ondersteunerbasis. Tangier is een van die gasheerstede vir die 2015Afrikanasiesbeker (CAF-sokkertoernooi), wat by die nuwe Ibn Batouta-stadion en in ander stede in Marokko gespeel sal word.[1]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Morocco then South Africa to host CupsGeargiveer 26 Desember 2013 opWayback Machine. FIFA.com (2011-01-29). URL besoek op 5 Januarie 2014.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Tangier&oldid=2447000"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp