Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Tamil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sienTamils.
Tamil
தமிழ்Tamiḻ 
Uitspraak:[t̪ɐmɨɻ]
Gepraat in:Vlag van Indië Indië
Vlag van Maleisië Maleisië
Vlag van Mauritius Mauritius
Vlag van Réunion Réunion
Vlag van Singapoer Singapoer
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika[1] 
Gebied:Suid-Asië
Totale sprekers:69 miljoen (moedertaal)
8 miljoen (tweede taal)[2]
Taalfamilie:Drawidies
 Suid-Drawidies
  Tamil–Kannada
   Tamil–Kodagu
    Tamil–Malayalam
     Tamil
      Tamil 
Skrifstelsel:Tamil-skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Indië Indië[3]

Vlag van Singapoer Singapoer
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka

Gereguleer deur:geen
Taalkodes
ISO 639-1:ta
ISO 639-2:tam
ISO 639-3:tam 
Verspreiding van Tamil
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Die woord "Tamil" in Tamil-skrif

Tamil (தமிழ்,Tamiḻ, [t̪ɐmɨɻ],luister(hulp·inligting)) is 'nDrawidiese taal wat deur sowat 70 miljoen mense inSuidoos-Indië,Maleisië,Mauritius,Réunion,Singapoer enSri Lanka gepraat word. Tamil is een van dieamptelike tale vanIndië naasEngels enHindi en van dieIndiese deelstate en gebiedeTamil Nadu enPuducherry, van Singapoer saam metChinees, Engels enMaleis en van Sri Lanka saam metSingalees. Tamil is nou verwant aanMalayalam en word in dieTamil-skrif geskryf, 'nBrahmi-skrif uit dieIndiese skriffamilie.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Artikel 5, Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika
  2. (en)"Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tamil".Ethnologue. Besoek op7 Julie 2024.
  3. (en)"The Constitution of India"(PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 9 September 2014. Besoek op9 September 2014.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerusWikipedia se uitgawe inTamil
 Hierdie artikel oor 'ntaal, taalgroep oftaalfamilie is slegs 'nsaadjie. Jy kan help deurdit uit te brei.
Amptelike tale
Vlag van Indië
Nasionale tale
Amptelik
Wes-Germaans
Suidelike Bantoe
Sotho-Tswana
Nguni
Tswa-Ronga
Venda
Nie-amptelike tale
genoem in die
Grondwet van 1996
Inheems
Uitheems
Religieus
Ander
LGBT-slang
Ander
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Tamil&oldid=2683003"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp