Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Tabris

Koördinate:38°04′00″N46°18′00″O / 38.06667°N 46.30000°O /38.06667; 46.30000
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tabris

تبريز / Tabrīz (Persies)
تبريز / Təbriz (Azerbeidjans)
Tabris is in Iran
Tabris
Tabris
Koördinate:38°04′00″N46°18′00″O / 38.06667°N 46.30000°O /38.06667; 46.30000
LandVlag van Iran Iran
ProvinsieOos-Azerbeidjan
Regering
 • BurgemeesterAlireza Navin
Oppervlak
 • Stad324 km2 (125 vk. myl)
 • Stedelik
2 356 km2 (910 vk. myl)
Hoogte
1 351,4 m (4 433,7 ft)
Bevolking
 • Stad1 378 935
 • Digtheid4 300/km2 (11 000/vk. myl)
 • Metro
1 800 000
TydsoneUTC+03:30 (IRST)
 • SomertydUTC+04:30 (IRDT)
Poskode
51368
Skakelkodes0411
Webwerftabriz.ir

Tabris (Persies: تبريز,Tabrīz;Azerbeidjans: تبريز,Təbriz) is 'n stad in die noordweste vanIran. Die stad het 'n bevolking van 1 378 935 in 2006 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstadTeheran,Mashhad enIsfahan. Tabris is geleë net oos van die grens totIrak enTurkye en suid vanArmenië enAzerbeidjan. Die stad word beskou as die kulturele sentrum vanAzerbeidjanners in Iran.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Tabris&oldid=2429857"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp