Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Suurlemoenbalsem

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Melissa officinalis
Lemon balm
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Melissa
Spesie:
M. officinalis
Binomiale naam
Melissa officinalis

Melissa officinalis, bekend assitroenbalsem ofsuurlemoenbalsem,[2] balsem, gewone balsem, of balsemkruisement, is 'n kruidagtigemeerjarige plant in die kruisementfamilieLamiaceae,inheems aan Suid-Sentraal-Europa, Noord-Afrika, dieMiddellandse Seegebied en Sentraal-Asië.[3]

Die plant groei tot 70-150 cm hoog. Dieblare het 'n sagte suurlemoengeur, wat verband hou met kruisement. Gedurende die somer verskyn klein wit blommetjies vol nektar. Dit moet nie verwar word met byebalsem (van genusMonarda) nie. Die witblomme lokbye, vandaar die genusnaam Melissa (Grieks vir heuningby).

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Taksonomie detail" (in Engels).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 September 2016. Besoek op13 Augustus 2021.
  2. "Lemon balm".University of Maryland Medical Center (in Engels). 5 April 2011.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2018. Besoek op18 Oktober 2014.
  3. Kewe World Checklist of Selected Plant Families
Kruie
Speserye
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Suurlemoenbalsem&oldid=2550789"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp