Hierdie artikel is 'nweesbladsy. Dit is niegeskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks tesoek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Susan Batson | |
| Geboorte | 27 Februarie 1944 (1944-02-27) (81 jaar oud) |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
| Aktiewe jare | 1965–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Susan Batson (gebore 27 Februarie 1944) is 'nAmerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprenteSummer of Sam (1999),Bamboozled (2000), enBattleship (2012), en in die televisiereeksThe Incredible Hulk (1978).