Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Surat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Surat
સુરત

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Indië Indië
 DeelstaatGujarat
 Koördinate21°12′N72°50′O / 21.200°N 72.833°O /21.200; 72.833
 Stigting12de eeu
 Oppervlakte: 
 - Totaal326,515vk km
 Hoogte bo seevlak13 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)4 467 797
 - Bevolkingsdigtheid16 460/vk km
 - Metropolitaanse gebied6 353 831
 TydsoneUTC+05:30
 BurgemeesterDaxesh Mavani
 Amptelike webwerfsurat.nic.in

Surat (Gujarati: સુરત, [suɾət]) is 'n grootstad en die ekonomiese sentrum van dieIndiese deelstaatGujarat. Die stad is in die weste van die land geleë. Surat het 'n bevolking van 4 467 797 in 2010 gehad en is die agste grootse stad in Indië.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
   HierdieIndiëverwante artikel is 'nsaadjie. U kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Surat&oldid=2693701"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp