Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Suid-Ndebele

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die Suid-Ndebeletaal. Vir die etniese groep van Suider-Afrika, sienNdebeles.
Suid-Ndebele
isiNdebele
Gepraat in:Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 
Gebied:Mpumalanga,Limpopo,Gauteng,Noordwes
Totale sprekers:1,1 miljoen (moedertaal, 2011)[1]
1,4 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002)[2]
Taalfamilie:Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoïed
     Suidelike Bantoïed
      Bantoetale
       Suidelike Bantoetale
        Nguni
         Suid-Ndebele 
Skrifstelsel:Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Gereguleer deur:Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad
Taalkodes
ISO 639-1:nr
ISO 639-2:nbl
ISO 639-3:nbl
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Suid-Ndebeletaliges in 2011:
██ 0–20%██ 20–40%██ 40–60%
██ 60–80%██ 80–100%

Geografiese verspreiding van Suid-Ndebele in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011:
██ <1 /km²██ 1–3 /km²██ 3–10 /km²██ 10–30 /km²██ 30–100 /km²
██ 100–300 /km²██ 300–1000 /km²██ 1000–3000 /km²██ >3000 /km²

Tweetalige teken inAfrikaans en Suid-Ndebele by diePretoriase Kunsmuseum

Suid-Ndebele (meestal netNdebele inSuid-Afrika, ookisiNdebele in Ndebele) is 'ntaal in dieNguni-taalfamilie. Dit is 'namptelike taal van Suid-Afrika waar dit deur ongeveer 1 090 000 mense as moedertaal gepraat word (2011-sensus), hoofsaaklik inMpumalanga,Gauteng,Noordwes en dieLimpopoprovinsie.

Suid-Ndebele is baie nou verband aanSwazi. In Suid-Afrika is daar dialektiese verskille tussen die taal in die noorde en die suide van die ouTransvaal, bv. in Noord-Transvaalse Ndebele word die taalNrebele genoem, en daar is verdere dialektiese verskille tussen Suid- enNoord-Ndebele. Die laasgenoemde staan ook bekend asMatabele, is nader verwant aanZoeloe en word in Suid-Afrika,Zimbabwe enBotswana gepraat.

In die onlangse geskiedenis word Suid-Ndebele erg gemarginaliseer: tot en met die stigting van die NdebeleBantoestan,KwaNdebele, was mense ontmoedig om die taal in die openbaar te gebruik. Meeste sprekers verkies om Zoeloe te praat, grootliks te danke daaraan dat laasgenoemde taal in skole aangebied word. Deesdae vaar die taal beter, en geniet beter beskerming omrede sy status as amptelike taal in Suid-Afrika.

Woorde

[wysig |wysig bron]

Algemene woorde en frases:

AfrikaansisiNdebele
WelkomSiyaalemukela
DankieNgiyathokoza
Goeiedag / HalloLotjhani
TotsiensUsale kuhle (bly wel) / Uhambe kuhle (gaan wel)
Rook verbodeAkubhenywa
Geen ingangAkungenwa
Pasop vir die trapTjheja la ugadanga khona
Pasop!Yelela!
Veels geluk met jou verjaarsdagIlanga elimnandi lamabeletho
SeisoengroeteIzilokotho Ezihle Zamaholdeni
Geseënde KersfeesUkresimusi omnandi
Geseënde Kersfees en voorspoedige NuwejaarUkresimusi omnandi nonyaka omutjha omuhle

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Ndebele" (in Engels).Ethnologue.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2019. Besoek op21 Januarie 2016.
  2. (en) Webb, Vic. 2002. "Language in South Africa: the role of language in national transformation, reconstruction and development."Impact: Studies in language and society, 14:78

Eksterne skakels en bronne

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metSouthern Ndebele language.
SienSuid-Ndebele in Wiktionary, die vrye woordeboek.

Taalhulpmiddels

[wysig |wysig bron]

Sagteware in Suid-Ndebele

[wysig |wysig bron]
 Hierdie artikel oor 'ntaal, taalgroep oftaalfamilie is slegs 'nsaadjie. Jy kan help deurdit uit te brei.
Amptelik
Wes-Germaans
Suidelike Bantoe
Sotho-Tswana
Nguni
Tswa-Ronga
Venda
Nie-amptelike tale
genoem in die
Grondwet van 1996
Inheems
Uitheems
Religieus
Ander
LGBT-slang
Ander
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Suid-Ndebele&oldid=2429703"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp