Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Suid

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Windroos wat die windrigtings aandui.

Suid is een van die vier hoofwindrigtings. Die ander hoof windrigtings is:noord,oos, enwes.

Die teenoorgestelde van suid is noord, soos die teenoorgestelde van oos wes is.

Op die verste suidelike punt van die aarde lê dieSuidpool.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]


Windrigtings

Noord |Oos |Suid |Wes

Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Suid&oldid=1887515"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp