Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Sucre

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Sucre

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Bolivië Bolivië
 Provinsie Chuquisaca
 Koördinate19°03′S65°15′W / 19.050°S 65.250°W /-19.050; -65.250
 Gestig op29 September1538
 Oppervlakte: 
 - Totaal11 800vk km
 Hoogte bo seevlak2 904 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2011)300 000
 - Bevolkingsdigtheid25,42/vk km
 - Metropolitaanse gebied
 TydsoneUTC -04:00
 BurgemeesterMoises Torres
 Amptelike webwerfsucre.bo

Sucre (Spaans:La Ilustre y Heróica Sucre) is diehoofstad en vyfde grootste stad vanBolivië, terwyl die setel van die regering inLa Paz geleë is. Die stad het 'n bevolking van 300 000 in 2011 gehad en is geleë in suidelike Sentraal-Bolivia. Dit is op 29 September 1538 deurSpanjaarde onder Pedro Anzurez Marques de Campo Redondo asCiudad de la Plata de la Nueva Toledo gestig. Die historiese stadsentrum van Sucre is in 1991 deurUnesco as 'nwêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Hoofstede vanonafhanklike lande
Hoofstede vanafhanklike gebiede
Hoofstede van
Internasionaal
Nasionaal
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Sucre&oldid=2527913"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp