Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Steradiaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Solide hoek van een steradial in 'nsfeer van radius R onderspan 'n oppervlakte van R2.

Diesteradiaal (SI simbool: sr) is 'n eenheid van 'nsoliede hoek. Dit is dimensieloos en in dieSI-stelsel word dit as 'n afgeleide eenheid beskou.[1] Aangesien die oppervlak van insfeer metradiusR4πR2{\displaystyle 4\pi R^{2}} is, is daar4π{\displaystyle 4\pi } steradiale in 'n sfeer.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Internasionale Buro vir Mate en Gewigte (BIPM)(Bureau international des poids et mesures) (2006). "2.2.2".Le Système international d’unités/The International System of Units (SI)(PDF) (in Frans met Engels vertaling) (8ste uitg.).ISBN 92-822-2213-6.{{cite book}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Steradiaal&oldid=2105866"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp