Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Stedum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Stedum
Dorp
Bartholomeuskerk, 13e eeu
Bartholomeuskerk, 13e eeu
Stedum is in Nederland
Stedum
Stedum
Koördinate:53°19′19″N6°41′36″O / 53.32194°N 6.69333°O /53.32194; 6.69333
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieGroningen
MunisipaliteitEemsdelta
Bevolking
 • Totaal1 100

Stedum (Gronings:Steem) is ’n dorp in die munisipaliteitEemsdelta in die provinsieGroningen inNederland. Tot 1990 het Stedum sy eie munisipaliteit gehad.

Die dorp het 'n kerk uit die 13de eeu. Die kerk word beskou as een van die mooiste voorbeelde van die romanogotiek, 'n boustyl wat veral in die provinsie Groningen voorkom.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Stedum&oldid=2375233"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp